Tag: reis

Dubai se hitte kan ons nie keer!

Dubai se hitte kan ons nie keer!

As julle gedink het dat mense oorreageer wanneer daar van Dubai se hitte gepraat word en dat mens niks kan doen nie... wel, hulle jok nie. Die hitte i ...
Thailand – die ervaring van ʼn leeftyd!

Thailand – die ervaring van ʼn leeftyd!

Ons het die majestieuse Thailand vir tien dae besoek en het omtrent in die land se ryk geskiedenis en kultuur verlore geraak. Oral is daar hierdie ase ...
Japanners maak Kaap weer Hollands

Japanners maak Kaap weer Hollands

Dis amper soos die gesegde lui, “die Kaap is weer Hollands” (alles is in orde), maar hierdie keer was dit die Ooste wat alles kom regmaak het. &nbs ...
Oop knaters in Lesotho!

Oop knaters in Lesotho!

Mens sal dit nie sommer sê nie, maar om Lesotho te perd te besoek is een van die beste ervaringe wat jy kan hê. En nog beter as daai perd die Ford Mus ...
#AfrikaansePaartjie in Mykonos

#AfrikaansePaartjie in Mykonos

Winter is nou nie juis 'n tyd van die jaar dat jy vakansie by die see sal gaan hou nie, maar ʼn lekker weg-breek vra nie vir 'n tyd en plek nie. Charle ...
Tjoklits, grasperke, en ʼn houtkop

Tjoklits, grasperke, en ʼn houtkop

Ons het lank laas soveel pret soos vandag gehad, maar té veel van ʼn goeie ding kan jou soet maak. Baie soet. Dalk té soet. Dis wat gebeur het na ons b ...
Ooste toe: ‘Hello, my China!’

Ooste toe: ‘Hello, my China!’

China is ʼn mooi land - bitter mooi - maar dit het een groot, massiewe kinkel in die kabel. En dit het niks met kultuur te doen nie... Wag, voor ek die ...
Vet brêkfis in Grabouw

Vet brêkfis in Grabouw

Nou een Sa’ragoggend het ek en ʼn paar vriende op die N2 geklim om ontbyt in Grabouw te vang.     So toe die winterson teen 08h30 nou eindel ...