Tag: dubai

Video: Die Burj is regtig so hoog!

Video: Die Burj is regtig so hoog!

Tydens ʼn onlangse besoek aan Dubai was een van die attraksies op ons lysie die Burj Khalifa. Die hoogste gebou in die hele wye wêreld. Die Burj is hoo ...
Video: Die sprinklers by Dubai Mall

Video: Die sprinklers by Dubai Mall

Ons het almal daai sê-ding gehoor dat alles is groot in Texas, maar ons moet dit asseblief regstel want in Dubai is alles op ʼn volgende vlak! Einde Au ...
Dubai se hitte kan ons nie keer!

Dubai se hitte kan ons nie keer!

As julle gedink het dat mense oorreageer wanneer daar van Dubai se hitte gepraat word en dat mens niks kan doen nie... wel, hulle jok nie. Die hitte i ...
Video: Dubai Desert Safari

Video: Dubai Desert Safari

Dubai is ʼn warm plek en die woestyn wat die stad omring nog méér so, maar dit het ons nie gekeer om die hitte te trotseer en in die sand te gaan speel ...