Tag: afrikaanse paartjie

En toe gebeur Venice uiteindelik!

En toe gebeur Venice uiteindelik!

Lauren sê dat sy's bly sy kon in die stad wat sy nog altyd wou besoek, gaan kuier. ...
Krokodil onderbreek kafoefel in swembad

Krokodil onderbreek kafoefel in swembad

Kies mooi waar jy stout wil wees, want jy weet nooit wie - of wat - jou dophou nie. ...
Video: Só oorleef jy die afstand

Video: Só oorleef jy die afstand

Mense sê altyd dat ʼn langafstand verhouding werk net nie uit nie. Uhm, ons wil dit net regstel, asseblief.   Dis nou al mooi twaalf maande ...
Iewers aan die voet van ʼn berg…

Iewers aan die voet van ʼn berg…

Franschhoek is bekend vir baie dinge - wynplase, die pas - maar iewers aan die voet van een van die berge is daar ʼn versteekte stukkie hemel op aarde. ...
Nat en modderig op ʼn scooter

Nat en modderig op ʼn scooter

Dis baie maklik om goed as ʼn paartjie te doen wat veilig is, maar soms moet mens net buite jou gemaksone beweeg en iets doen wat die adrenalien ʼn biet ...
Video: Die Burj is regtig so hoog!

Video: Die Burj is regtig so hoog!

Tydens ʼn onlangse besoek aan Dubai was een van die attraksies op ons lysie die Burj Khalifa. Die hoogste gebou in die hele wye wêreld. Die Burj is hoo ...
Video: Die sprinklers by Dubai Mall

Video: Die sprinklers by Dubai Mall

Ons het almal daai sê-ding gehoor dat alles is groot in Texas, maar ons moet dit asseblief regstel want in Dubai is alles op ʼn volgende vlak! Einde Au ...
Dubai se hitte kan ons nie keer!

Dubai se hitte kan ons nie keer!

As julle gedink het dat mense oorreageer wanneer daar van Dubai se hitte gepraat word en dat mens niks kan doen nie... wel, hulle jok nie. Die hitte i ...
Video: Dubai Desert Safari

Video: Dubai Desert Safari

Dubai is ʼn warm plek en die woestyn wat die stad omring nog méér so, maar dit het ons nie gekeer om die hitte te trotseer en in die sand te gaan speel ...
Die groot dertig het sy trane

Die groot dertig het sy trane

Ek is darem ʼn gelukkige bliksem. En my meisie en familie het seker gemaak dat ek dit weet. Hier aan die begin van Augustus 2018 het ek ʼn groot verjaar ...