Tag: afrikaans

Thailand – die ervaring van ʼn leeftyd!

Thailand – die ervaring van ʼn leeftyd!

Ons het die majestieuse Thailand vir tien dae besoek en het omtrent in die land se ryk geskiedenis en kultuur verlore geraak. Oral is daar hierdie ase ...
Onthou jy daai keer, my Lief…

Onthou jy daai keer, my Lief…

Dis nie aldag dat jy die kans kry om twee blitsige karre op een slag te ry nie, maar wanneer die kans jou te beurt val moet jy skep terwyl die pap war ...
Tennis en liefde: die kishou

Tennis en liefde: die kishou

Wimbledon het mos nou gekom en gegaan, maar in die gees van sport en kompetisies het ek en Natheemah ʼn gesprek gehad om te bevestig wie die beste tenn ...
My Liefie kuier in Kuier!

My Liefie kuier in Kuier!

Almal het die gewoonte om opgewonde te raak wanneer hulle iemand beroemd sien. Wat mens nog méér opgewonde maak is wanneer jy die persoon ken. So toe ...
ʼn (vinnige) Weskus vakansie

ʼn (vinnige) Weskus vakansie

Mykonos, Santorini... Die Griekse Eilande is vir menige mens ʼn droom vakansiebestemming, maar ongelukkig pas dit nie almal se sak om oorsee te kán gaa ...
Twee mooi meisies… en ʼn kerk

Twee mooi meisies… en ʼn kerk

Ek maak dit nie eens op nie, maar hierdie skoonheidkompetisies weet ek mos regtig nie veel van nie. Jinne, ek voel nie eers sleg as ek “iets gemis” he ...
Mykonos ʼn lekker winter-wegbreek

Mykonos ʼn lekker winter-wegbreek

Mens gaan gewoontlik see toe wanneer die son op sy beste skyn, maar ʼn onbeplande winter-wegbreek Weskus toe vra nie vir son nie.    Dit was ...
#AfrikaansePaartjie in Mykonos

#AfrikaansePaartjie in Mykonos

Winter is nou nie juis 'n tyd van die jaar dat jy vakansie by die see sal gaan hou nie, maar ʼn lekker weg-breek vra nie vir 'n tyd en plek nie. Charle ...
ʼn Katjie vir my verjaarsdag

ʼn Katjie vir my verjaarsdag

Ek het nog altyd ʼn bietjie van ʼn groot ding van my verjaarsdag gemaak, soos byvoorbeeld die dae, selfs weke, in die aanloop tot dit te begin aftel.  S ...