Latest Posts

Twee mooi meisies… en ʼn kerk

Twee mooi meisies… en ʼn kerk

Ek maak dit nie eens op nie, maar hierdie skoonheidkompetisies weet ek mos regtig nie veel van nie. Jinne, ek voel nie eers sleg as ek “iets gemis” he ...
Mykonos ʼn lekker winter-wegbreek

Mykonos ʼn lekker winter-wegbreek

Mens gaan gewoontlik see toe wanneer die son op sy beste skyn, maar ʼn onbeplande winter-wegbreek Weskus toe vra nie vir son nie.    Dit was ...
#AfrikaansePaartjie in Mykonos

#AfrikaansePaartjie in Mykonos

Winter is nou nie juis 'n tyd van die jaar dat jy vakansie by die see sal gaan hou nie, maar ʼn lekker weg-breek vra nie vir 'n tyd en plek nie. Charle ...
Bliksem, daai McLaren is iets anders!

Bliksem, daai McLaren is iets anders!

Die McLaren 570s Spider het ʼn onwrikbare indruk op my gelaat. Nie omdat dit vinnig is en die ontwerp van ʼn slaapkamer plakkaat het nie, maar omdat die ...
Tjoklits, grasperke, en ʼn houtkop

Tjoklits, grasperke, en ʼn houtkop

Ons het lank laas soveel pret soos vandag gehad, maar té veel van ʼn goeie ding kan jou soet maak. Baie soet. Dalk té soet. Dis wat gebeur het na ons b ...
Afdak-aksie in ʼn afdak BMW

Afdak-aksie in ʼn afdak BMW

Die afdak BMW M240i, of M240i convertible as ons nou sy doopnaam gebruik, is ʼn besonderse kar. Dit kondig sy teenwoordigheid aan deur net stil te staa ...
ʼn Katjie vir my verjaarsdag

ʼn Katjie vir my verjaarsdag

Ek het nog altyd ʼn bietjie van ʼn groot ding van my verjaarsdag gemaak, soos byvoorbeeld die dae, selfs weke, in die aanloop tot dit te begin aftel.  S ...
Ooste toe: ‘Hello, my China!’

Ooste toe: ‘Hello, my China!’

China is ʼn mooi land - bitter mooi - maar dit het een groot, massiewe kinkel in die kabel. En dit het niks met kultuur te doen nie... Wag, voor ek die ...
Gevind! Die geluk van die Iere

Gevind! Die geluk van die Iere

Ek is nou al vir meer as ʼn jaar ʼn lugwaardin en ek kan dit nog steeds vandag sê dat Dublin, Ierland my gunsteling bestemming is. Ek is mal oor die gro ...
Vet brêkfis in Grabouw

Vet brêkfis in Grabouw

Nou een Sa’ragoggend het ek en ʼn paar vriende op die N2 geklim om ontbyt in Grabouw te vang.     So toe die winterson teen 08h30 nou eindel ...