#AfrikaansePaartjie

  • Tuis
  • Sy gedagtes
  • Haar gedagtes
  • Saam doen
  • Ander paartjies
  • Video’s

Category: Sy gedagtes

Afrikaanse Paartjie, scootours,stellenbosch,monster roller,boland,cape town,south africa,#afrikaansepaartjie
October 1, 2018 Charlen Comments Off on Nat en modderig op ʼn scooter
  • Sy gedagtes

Nat en modderig op ʼn scooter

Dis baie maklik om goed as ʼn paartjie te doen wat veilig is, maar soms moet mens net buite jou gemaksone beweeg en iets doen wat die adrenalien ʼn bietjie opstoot.

Read More
Afrikaanse Paartjie,trots afrikaans,afrikaans is groot,liefde is afrikaans,
August 22, 2018August 22, 2018 Charlen Comments Off on Die groot dertig het sy trane
  • Sy gedagtes

Die groot dertig het sy trane

Ek is darem ʼn gelukkige bliksem. En my meisie en familie het seker gemaak dat ek dit weet.

Read More
Ford,mustang,afrikaanse paartjie,road trip
June 24, 2018June 25, 2018 Charlen Comments Off on Oop knaters in Lesotho!
  • Sy gedagtes

Oop knaters in Lesotho!

Mens sal dit nie sommer sê nie, maar om Lesotho te perd te besoek is een van die beste ervaringe wat jy kan hê. En nog beter as daai perd die Ford Mustang is. 

Read More
Afrikaanse Paartjie,tamaryn green,afrikaanse paartjie,afrikaans,afrikaans is groot
June 17, 2018June 17, 2018 Charlen Comments Off on Twee mooi meisies… en ʼn kerk
  • Sy gedagtes

Twee mooi meisies… en ʼn kerk

Ek maak dit nie eens op nie, maar hierdie skoonheidkompetisies weet ek mos regtig nie veel van nie. Jinne, ek voel nie eers sleg as ek “iets gemis” het nie. 

Read More
charlen raymond,mclaren 570s Spider
June 12, 2018June 13, 2018 Charlen Comments Off on Bliksem, daai McLaren is iets anders!
  • Sy gedagtes

Bliksem, daai McLaren is iets anders!

Die McLaren 570s Spider het ʼn onwrikbare indruk op my gelaat.

Read More
BMW, m240i,convertible,afrikaanse paartjie,charlen raymond
June 11, 2018June 12, 2018 Charlen Comments Off on Afdak-aksie in ʼn afdak BMW
  • Sy gedagtes

Afdak-aksie in ʼn afdak BMW

Die afdak BMW M240i, of M240i convertible as ons nou sy doopnaam gebruik, is ʼn besonderse kar.

Read More
Afrikaanse Paartjie, china, toer, reis,charlen raymond
June 3, 2018June 14, 2018 Charlen Comments Off on Ooste toe: ‘Hello, my China!’
  • Sy gedagtes

Ooste toe: ‘Hello, my China!’

China is ʼn mooi land – bitter mooi – maar dit het een groot, massiewe kinkel in die kabel. En dit het niks met kultuur te doen nie… 

Read More
Afrikaanse Paartjie, kos, ontbyt
May 29, 2018June 13, 2018 Charlen Comments Off on Vet brêkfis in Grabouw
  • Sy gedagtes

Vet brêkfis in Grabouw

Nou een Sa’ragoggend het ek en ʼn paar vriende op die N2 geklim om ontbyt in Grabouw te vang.  

Read More
May 29, 2018June 13, 2018 Charlen Comments Off on Landy se nuwe Discovery. Sjoe!
  • Sy gedagtes

Landy se nuwe Discovery. Sjoe!

Die nuwe Discovery vat nie net alles wat die Land Rover naam voor bekend is saam nie, maar dit stu ook die rigting waarin Land Rover met sy voertuie beweeg.

Read More

Video

https://www.youtube.com/watch?v=SvliHoT-uhM&t=33s

Lees ook

  • Video: Só oorleef jy die afstand
  • Iewers aan die voet van ʼn berg…
  • Nat en modderig op ʼn scooter

Soek

    Afrikaanse Paartjie behou kopiereg op alle inhoud. Regte voorbehou. | Theme: Blog Mantra by LilyTurf Themes