Author: Samuel en Anziske

Samuel en Anziske Martin is ʼn jong getroude paartjie met ʼn groot lus vir die lewe. Om tyd saam te spandeer is vir hulle belangrik en om God eerste te plaas nog méér so. Saam droom hulle van reis en toer en beplan hulle om nog meer van Suid-Afrika en die wêreld te sien.

Thailand – die ervaring van ʼn leeftyd!

Thailand – die ervaring van ʼn leeftyd!

Ons het die majestieuse Thailand vir tien dae besoek en het omtrent in die land se ryk geskiedenis en kultuur verlore geraak. Oral is daar hierdie ase ...