Author: Lauren

Lauren is 'n lugwaardin en werk vir Emirates. Sy mag nou wel in Dubai woon, maar haar hart en haar lewe is in die Kaap. Sy reis die wêreld vol en sien wonderlike plekke, maar 'n mens sal mos maar altyd wil hê dat daai iemand spesiaal dit saam met jou moet ervaar.

En toe gebeur Venice uiteindelik!

En toe gebeur Venice uiteindelik!

Lauren sê dat sy's bly sy kon in die stad wat sy nog altyd wou besoek, gaan kuier. ...
My Liefie kuier in Kuier!

My Liefie kuier in Kuier!

Almal het die gewoonte om opgewonde te raak wanneer hulle iemand beroemd sien. Wat mens nog méér opgewonde maak is wanneer jy die persoon ken. So toe ...
ʼn (vinnige) Weskus vakansie

ʼn (vinnige) Weskus vakansie

Mykonos, Santorini... Die Griekse Eilande is vir menige mens ʼn droom vakansiebestemming, maar ongelukkig pas dit nie almal se sak om oorsee te kán gaa ...
ʼn Katjie vir my verjaarsdag

ʼn Katjie vir my verjaarsdag

Ek het nog altyd ʼn bietjie van ʼn groot ding van my verjaarsdag gemaak, soos byvoorbeeld die dae, selfs weke, in die aanloop tot dit te begin aftel.  S ...
Gevind! Die geluk van die Iere

Gevind! Die geluk van die Iere

Ek is nou al vir meer as ʼn jaar ʼn lugwaardin en ek kan dit nog steeds vandag sê dat Dublin, Ierland my gunsteling bestemming is. Ek is mal oor die gro ...