Author: Darryl en Liesel

Darryl en Liesel is al ʼn tydjie saam en elke dag raak hulle net meer en meer verlief op mekaar. Liesel is ʼn hoërskoolonderwyseres en leef haarself voor ʼn klas vol kinders uit. Haar debuut roman, "Boep, nie jou einde nie", het onlangs die lig gesien. Darryl hou van praat en menseverhoudinge is sy voornaam! Hy smaak tans goeie sukses in digitale bemarking en was al deur heelwat maatskappye genader... sonder ʼn onderhoud! Gelukkig was dit nie nodig dat hy homself té veel aan Liesel bemark nie. Om tyd saam te spandeer is vir hulle belangrik. Maak nie saak wat hulle doen nie, solank hulle dit saam doen.

Japanners maak Kaap weer Hollands

Japanners maak Kaap weer Hollands

Dis amper soos die gesegde lui, “die Kaap is weer Hollands” (alles is in orde), maar hierdie keer was dit die Ooste wat alles kom regmaak het. &nbs ...