Author: Darroll en Natheemah

Darroll en Natheemah is ʼn liefdevolle paartjie, maar hulle is ook so ʼn bietjie anders. Darroll dink baie en dwaal baie in sy gedagtes, terwyl Natheemah weer baie van styl en mode hou. Sy lees ook graag artikels oor klere en grimmering. Saam doen hulle baie vreemde dinge, soos die dag toe hulle ʼn “Intergalactic space pigs on planet Earth” video gemaak het. Storie vir ʼn ander dag, maar saam is hulle baie romanties. Teen einde Julie 2018 sal Darroll en Natheemah vir agt jaar saam wees en steeds kan hulle lekker saam lag vir dinge wat hulle snaaks vind. En somtyds lag hulle vir geen rede. Soos die force sterk is in Star Wars, so kragtig en sterk is die liefde tussen Darroll en Natheemah.

Tennis en liefde: die kishou

Tennis en liefde: die kishou

Wimbledon het mos nou gekom en gegaan, maar in die gees van sport en kompetisies het ek en Natheemah ʼn gesprek gehad om te bevestig wie die beste tenn ...