Author: Charlen

Charlen is 'n motorjoernalis en bevind hom elke week agter die stuur van 'n ander motor. Nes Lauren reis hy ook baie, maar sy avonture neem hom regoor Suid-Afrika eerder as die wêreld. Gelukkig gebeur dit soms dat Lauren hierdie fêncy rygoed saam met hom kan ervaar.

Olifante vry nogal nie lekker nie…

Olifante vry nogal nie lekker nie…

Al was daai snot sjambok hóé vuil, ʼn mens kan nie ʼn prys op só ʼn evaring sit nie. ...
Nat en modderig op ʼn scooter

Nat en modderig op ʼn scooter

Dis baie maklik om goed as ʼn paartjie te doen wat veilig is, maar soms moet mens net buite jou gemaksone beweeg en iets doen wat die adrenalien ʼn biet ...
Die groot dertig het sy trane

Die groot dertig het sy trane

Ek is darem ʼn gelukkige bliksem. En my meisie en familie het seker gemaak dat ek dit weet. Hier aan die begin van Augustus 2018 het ek ʼn groot verjaar ...
Oop knaters in Lesotho!

Oop knaters in Lesotho!

Mens sal dit nie sommer sê nie, maar om Lesotho te perd te besoek is een van die beste ervaringe wat jy kan hê. En nog beter as daai perd die Ford Mus ...
Twee mooi meisies… en ʼn kerk

Twee mooi meisies… en ʼn kerk

Ek maak dit nie eens op nie, maar hierdie skoonheidkompetisies weet ek mos regtig nie veel van nie. Jinne, ek voel nie eers sleg as ek “iets gemis” he ...
Bliksem, daai McLaren is iets anders!

Bliksem, daai McLaren is iets anders!

Die McLaren 570s Spider het ʼn onwrikbare indruk op my gelaat. Nie omdat dit vinnig is en die ontwerp van ʼn slaapkamer plakkaat het nie, maar omdat die ...
Afdak-aksie in ʼn afdak BMW

Afdak-aksie in ʼn afdak BMW

Die afdak BMW M240i, of M240i convertible as ons nou sy doopnaam gebruik, is ʼn besonderse kar. Dit kondig sy teenwoordigheid aan deur net stil te staa ...
Ooste toe: ‘Hello, my China!’

Ooste toe: ‘Hello, my China!’

China is ʼn mooi land - bitter mooi - maar dit het een groot, massiewe kinkel in die kabel. En dit het niks met kultuur te doen nie... Wag, voor ek die ...
Vet brêkfis in Grabouw

Vet brêkfis in Grabouw

Nou een Sa’ragoggend het ek en ʼn paar vriende op die N2 geklim om ontbyt in Grabouw te vang.     So toe die winterson teen 08h30 nou eindel ...
Landy se nuwe Discovery. Sjoe!

Landy se nuwe Discovery. Sjoe!

Die nuwe Discovery vat nie net alles wat die Land Rover naam voor bekend is saam nie, maar dit stu ook die rigting waarin Land Rover met sy voertuie b ...