Author: Afrikaanse Paartjie

Charlen & Lauren op hul beste. Die een bly in Dubai en die ander hier in sonnige Suid-Afrika. Twee dinge wat hulle in gemeen het: albei is Afrikaans en albei reis vir werk! En so tussendeur alles maak hulle darem tyd om vir mekaar "ek is lief vir jou" te sê.

#AfrikaansePaartjie in Mykonos

#AfrikaansePaartjie in Mykonos

Winter is nou nie juis 'n tyd van die jaar dat jy vakansie by die see sal gaan hou nie, maar ʼn lekker weg-breek vra nie vir 'n tyd en plek nie. Charle ...
Tjoklits, grasperke, en ʼn houtkop

Tjoklits, grasperke, en ʼn houtkop

Ons het lank laas soveel pret soos vandag gehad, maar té veel van ʼn goeie ding kan jou soet maak. Baie soet. Dalk té soet. Dis wat gebeur het na ons b ...
#AfrikaansePaartjie besoek die Spice Route

#AfrikaansePaartjie besoek die Spice Route

Die #AfrikaansePaartjie lê besoek aan die Spice Route net buite Paarl af en maak die beste van elke oomblik. Van sjokolade proe tot na snaakse houtbee ...