Author: Afrikaanse Paartjie

Charlen & Lauren op hul beste. Die een bly in Dubai en die ander hier in sonnige Suid-Afrika. Twee dinge wat hulle in gemeen het: albei is Afrikaans en albei reis vir werk! En so tussendeur alles maak hulle darem tyd om vir mekaar "ek is lief vir jou" te sê.

Scar moes die Pride Lands regeer!

Scar moes die Pride Lands regeer!

Mufasa is dood en Simba is koning, maar eintlik was dit Scar wat oor die Pride Lands moes regeer het! ...
7de Laan recap – 7 Mei 2019

7de Laan recap – 7 Mei 2019

Dit gaan maar rof in 7de Laan op die oomblik en draai die meeste rook om Nathan - die vriendelike sielkundige by die Hillside Kliniek. ...
Krokodil onderbreek kafoefel in swembad

Krokodil onderbreek kafoefel in swembad

Kies mooi waar jy stout wil wees, want jy weet nooit wie - of wat - jou dophou nie. ...
Video: Só oorleef jy die afstand

Video: Só oorleef jy die afstand

Mense sê altyd dat ʼn langafstand verhouding werk net nie uit nie. Uhm, ons wil dit net regstel, asseblief.   Dis nou al mooi twaalf maande ...
Iewers aan die voet van ʼn berg…

Iewers aan die voet van ʼn berg…

Franschhoek is bekend vir baie dinge - wynplase, die pas - maar iewers aan die voet van een van die berge is daar ʼn versteekte stukkie hemel op aarde. ...
Video: Die Burj is regtig so hoog!

Video: Die Burj is regtig so hoog!

Tydens ʼn onlangse besoek aan Dubai was een van die attraksies op ons lysie die Burj Khalifa. Die hoogste gebou in die hele wye wêreld. Die Burj is hoo ...
Video: Die sprinklers by Dubai Mall

Video: Die sprinklers by Dubai Mall

Ons het almal daai sê-ding gehoor dat alles is groot in Texas, maar ons moet dit asseblief regstel want in Dubai is alles op ʼn volgende vlak! Einde Au ...
Dubai se hitte kan ons nie keer!

Dubai se hitte kan ons nie keer!

As julle gedink het dat mense oorreageer wanneer daar van Dubai se hitte gepraat word en dat mens niks kan doen nie... wel, hulle jok nie. Die hitte i ...
Video: Dubai Desert Safari

Video: Dubai Desert Safari

Dubai is ʼn warm plek en die woestyn wat die stad omring nog méér so, maar dit het ons nie gekeer om die hitte te trotseer en in die sand te gaan speel ...
Onthou jy daai keer, my Lief…

Onthou jy daai keer, my Lief…

Dis nie aldag dat jy die kans kry om twee blitsige karre op een slag te ry nie, maar wanneer die kans jou te beurt val moet jy skep terwyl die pap war ...