#AfrikaansePaartjie besoek die Spice Route

#AfrikaansePaartjie besoek die Spice Route

Die #AfrikaansePaartjie lê besoek aan die Spice Route net buite Paarl af en maak die beste van elke oomblik. Van sjokolade proe tot na snaakse houtbeelde kyk, Charlen & Lauren het omtrent ‘n lekker tydjie gehad!

 

COMMENTS